U is nie ingeteken nie  [Teken in]  [Doen aansoek]

Induksie Skoolbeheerliggame

Induksie Skoolbeheerliggame
R 500
Induksie Skoolbeheerliggame Terug
FEDSAS het `n DVD oor die induksie van skoolbeheerliggame wat advies bevat rakende etiese waardes in skoolbeheer en -bestuur, die Suid-Afrikaanse staatsbestel, wat maak goeie beheerliggame goed en vele meer.
Stel van 2 DVD’s. BTW en posgeld is ingesluit by die prys.

Nog Produkte

Dissipline
R 500
Dissipline
FEDSAS het n stel tweetalige DVD s oor dissipline saamgestel wat raad bevat oor klasdissipline die waardes...
Skoolbeheer
R 225
Skoolbeheer
Skoolbeheer - Antwoorde op alledaagse uitdagings is & 39;n duidelike en omvattende handleiding oor...
'n Praktiese handleiding oor skoolbeheer (Eng, Afr, Sotho, Tswana, Xhosa, Zulu)
R 120
'n Praktiese handleiding oor skoolbeheer (Eng, Afr, Sotho, Tswana, Xhosa, Zulu)
Die handleiding bied & 39;n kort oorsig oor kernaspekte van beheer en gee & 39;n verwysingspunt van waar...