U is nie ingeteken nie  [Teken in]  [Doen aansoek]

Dissipline

Dissipline
R 500
Dissipline Terug
FEDSAS het `n stel tweetalige DVD`s oor dissipline saamgestel wat raad bevat oor klasdissipline, die waardes onderliggend aan gedragskodes, dissiplinêre prosedure, en nog meer. 
Die DVD's is propvol praktiese wenke en raad oor die proses.  Elke opvoeder en ouer moet dit sien! (stel van 3 DVD's).
BTW en posgeld is ingesluit by die prys.

Nog Produkte

Menslike Hulpbron Bestuur
R 445
Menslike Hulpbron Bestuur
FEDSAS het n DVD oor Menslike Hulpbronbestuur wat raad bevat oor aanstelling van addisionele personeel...
Beheer in openbare skole
R 165
Beheer in openbare skole
Beheer in openbare skole – ’n Handleiding oor die toepassing van die King-beginsels in openbare...
Skoolbeheer
R 225
Skoolbeheer
Skoolbeheer - Antwoorde op alledaagse uitdagings is & 39;n duidelike en omvattende handleiding oor...