U is nie ingeteken nie  [Teken in]  [Doen aansoek]

Welkom by die FEDSAS webblad!


 
FEDSAS is die nasionale verteenwoordigende organisasie van beheerliggame wat sy lede inlig, organiseer, mobiliseer en toerus om die hoogste internasionaal erkende onderwysstandaarde in openbare skole te handhaaf en uit te bou.
Die leier in skoolbeheer en -bestuur
Voorspoed vir 2019! Mag dit 'n baie suksesvolle jaar wees vir al ons ledeskole.

Hou ons Facebook blad dop vir dag-tot-dag nuus oor die matriekeksamen asook handige wenke oor hoe om voor te berei en ook die spanning te hanteer wat met eksamens gepaard gaan.

Onthou, ons is tot u diens. Indien u hulp benodig of navrae het, gaan na Kontak Ons en skakel met u provinsiale bestuurder. 

Michael Coomans nou by FEDSAS in die Vrystaat

’n Bekende in onderwyskringe, Michael Coomans, is FEDSAS se nuwe adjunkbestuurder in die Vrystaat.  Michael het op 1 Januarie 2019 diens by FEDSAS aanvaar na ’n loopbaan van 41 jaar in die onderwys. Hierdie uiters bekwame onderwysman was gedurende sy loopbaan by verskeie skole in die Vrystaat en Bloemfontein as onderwyser, departementshoof, adjunk- en skoolhoof in diens. Hy het aan die einde van 2018 na 25 suksesvolle jare as skoolhoof van Universitas Primêre skool in Bloemfontein afgetree. Michael neem die leisels oor by Okkie Botha wat in Desember 2018 afgetree het. Michael se leierskap en sy kundigheid op die gebied van skoolbestuur gaan beslis ’n aanwins wees vir FEDSAS lede. Michael gaan verantwoordelik wees vir FEDSAS ledeskole in die Wes, Suid- en Suid-oos Vrystaat asook skole in Bloemfontein.

Wat is Nuut

Dokumente met  is net beskikbaar vir lede

Nuusbriewe

Nuusbriewe is net beskikbaar vir lede
  • KZN Nuusbrief 1_19
  • OK Nuusbrief 1_19
  • NK Nuusbrief 2_19
  • Nasionale Nuusbrief 3_19
  • Nasionale Nuusbrief 2_19
  • Nasionale Nuusbrief 1_19
  • Limpopo Nuusbrief 2_19 - Spesiale Nuusbrief
  • Limpopo Nuusbrief 1_19
  • NW Nuusbrief 2_19 - Spesiale Nuusbrief
  • WK Nuusbrief 1_19

In die Nuus

  • https://juta.co.za/products/?filter_fields_dropdown=field_categories&title=&isbn=&authors__last_name=&categories=303&year=&keyword=
  • https://drive.google.com/file/d/12TC-Lqfj2aKHlQih_d4NJGvf63r-9BuL/view

FEDSAS Sentrum vir Tegnologie